Brons (kleur)

#CD7F32

Brons is 'n metaalbruin kleur wat soos die metaallegering brons lyk.

Die eerste aangetekende gebruik van brons as 'n kleurnaam in Engels was in 1753.[1]

Bronsstandbeeld van die Romeinse keiser Augustus
  1. Maerz and Paul, A Dictionary of Color, New York: 1930 McGraw-Hill, p. 191; Color Sample of Bronze: p. 51, Plate 14, Color Sample L9

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search